1 April 2018
Deel 3: My verassing ~ The Remnants of an Ancient Civilization
Foshan word beskryf as an ancient civilization, in hierdie gedeelte van die stad is van die ou geboue gerestoureer en sommige van die oorspronklike mure vorm deel van die struktuur.
Dit is beyond beautiful!



















Ek het al só baie oor mure gedink. Hoe hard mens werk om jouself toegebou te kry. En ek het net soveel keer die pyn en vryheid ervaar van mure wat val.
Ek wil nie meer mure rondom my hê nie. Daardie hoofstuk is verby.
she ‘s changed
you can see it in her eyes
feel it in her touch,
and hear it in her tone
she’s not the same
and she’s never
coming
back
12.7 km op my fitbit
Wat is dit aan die kleure wat my hart so aan die klop sit. Het jy dieselle ervaar? Die blou en verweer is vir my asemrowend mooi.
LikeLiked by 2 people
Ek het dieselfde ervaar, dis soos woorde en emosies in kleur. Eendag as ek klaar is met kleur sal ek van wit hou.
LikeLiked by 1 person
Amen🌌
LikeLiked by 1 person
Die gedig wat jy hier aan die einde ingesit het, dis so vol ‘sê’; ook gelaai met self-insig. Die mure, die verf en die leef waarvan dit getuig, dis wonderlik, Liza.
LikeLiked by 2 people
Iets hier binne my het klaargemaak. Volume 3 van my lewe is voltooi. Ek begin nou skryf aan die eerste hoofstuk van ‘n nuwe begin. Ek is baie dankbaar.
LikeLiked by 2 people
Dis soos ñ wonderwerk, ñ nuwe kans, ñ nuwe begin. Mag die pad vorentoe sag wees, soet proe.
LikeLiked by 2 people
Liza, is jy oppad terug, of reeds hier??? Hoekom is jy so stil?
LikeLiked by 1 person
Ek is terug in die realiteit en vang nou eers op by die werk. Ek is een van die dae weer aan die klets, intussen lees ek julle stories.
LikeLiked by 1 person
Solank jy veilig terug is.🌸🌸🌸
LikeLiked by 2 people
Dis besonders. Baie seen op jou volgende lewens avontuur
LikeLiked by 2 people
Baie dankie!
LikeLiked by 2 people