Tag: journeys; clarity; positiewe mense; coach; ego; nood; lee beloftes; positiwiteit; borge; geld; skouers; faithful; onthou
-
journeys
Becoming our authentic selves, and knowing what that looks like, is a journey~ the longest we will ever take. 1 Augustus 2011 Vandag wil ek skryf oor journeys. En hoe ek die afgelope maande nog duideliker besef het wat ek niĆ© wil doen nie. Dit is clarity. Ek wil nie my hoop op positiewe mense…