Tag: ma
-
as sy onthou
dis kort na nege in die oggend toe ek daar inloop. sy sit saam met drie ou omies in die sitkamer en hulle oë is toe. ek weet nie of hulle bid en of hulle net verdiep is in hul gedagtes nie. ek gaan sit stil langs haar en sy maak haar oë oop. potblou…
-
die engel
haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou?dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praattoemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer spesifiek my lewe, maar noudat…