18 Maart 2018
Sondag uitstappie en dis die eerste keer wat ons al drie saam is.
Vandag gaan ons kyk vir ‘n Camino rugsak vir my en Gerhard se verjaarsdag geskenk.
Die strate lewe en ons begin by argeologiese opgrawings.
Dis eers as ek die datums lees dat dit behoorlik by my insink hoe oud hierdie samelewing is.
Panyu County
Built during the Han period (917~971) and replaced by the Song dynasty (1279 ~ 1368).



Libai Lane
[Beijing Road Cultural Tourism Zone]






Ek geniet dit om met die winkeleienaars te barter. Met Whitney en Gerhard se hulp is daar genoeg Chinese woorde om alles verstaanbaar te maak.
Vandag is ‘n dag vir shopping en ek loop daar weg met my nuwe rugsak en nog ‘n paar items.
Mama is happy!
7 km op die fitbit.
5 responses to “ancient gates”
My hart trek op ñ punt China toe! Hoe verduidelik ñ mens aan ander dat die ‘fibe’ tussen so baie ander mense iets is wat jou altyd sal bybly.
LikeLiked by 2 people
Dit is onbeskryflik. Geordende chaos en baie, baie mense. Ek verkyk my aan voetgangers, fietse en motors (O ja, en busse) wat mekaar spasie gee en dwars voor mekaar inbeweeg sonder enige botsing of road rage. Hierdie is ‘n onvergeetlike ervaring.
LikeLike
Wonderlik! Hoe lank bly jy?
LikeLike
25 Dae!
LikeLike
O goeiste, dis heerlik lank!!!
LikeLiked by 1 person