Category: pathways
-
as sy onthou
dis kort na nege in die oggend toe ek daar inloop. sy sit saam met drie ou omies in die sitkamer en hulle oë is toe. ek weet nie of hulle bid en of hulle net verdiep is in hul gedagtes nie. ek gaan sit stil langs haar en sy maak haar oë oop. potblou…
-
drie pieke
die leopard trail [deel 3] “a sister is a little bit of childhood that can never be lost.” ons kom ‘n lang pad, met baie draaie en soms skerp afgronde maar jy is my sussie. toe ons op die leopard trail die derde dag 22 km loop moes ons drie pieke klim. dit was half…
-
geen filter
ek wonder hoekom mens so bang is om ouer te word dis bevrydend om eerlik te wees dis makliker só sonder pretensies sonder skanse sonder die wêreld se warboel wat weerkaats in ons oë ons kinders was saam in die skool, tinktinkie, laerskool theresa park en affies. die mooi vrou met die mooi kinders en…
-
sagte herfs
Ek ken haar al lank. Baie lank. Sy is mooi en stylvol. Sy vra my al seker vir agt jaar om te kom sit dat sy ‘n kleuranalise op my doen. Ek is hardkoppig en ek het my eie styl. Ek worry glad nie oor kleure nie, solank iets lekker voel aan my lyf is…
-
geskenke uit die hart
die aand voor ons vertrek na george om die leopard trail te gaan stap Ek kry haar by die eetkamer tafel. Sy het nog nie gepak nie, maar sê sy… alles lê op haar bed. Ek ken net ‘n handjievol mense soos die. Sy maak nou geskenke vir elke vrou wat die staptog gaan meemaak.…
-
die leopard trail
hierdie is ‘n storie wat ek oor ‘n paar blogs sal vertel sy het my in maart gevra of ek deel van haar pelgrimstog sal wees in augustus ek ontmoet haar groep vriendinne die dag voordat ons die leopard trail aanpak – ons vertrek die oggend van 6 augustus van george na die baviaans kloof…
-
die lelies van die veld
die stil man (5 jaar terug) dit is my stapmaat en ons oefen vir die Camino as ons ses-uur op ‘n Saterdag-oggend begin stap dan loop hy voor en vinnig sy vuiste gebal van al die spanning genade, sê almal hierdie man praat nie ‘n woord nie, hoe hou jy dit? dan sê ek nee,…
-
sisyphus
Ek het ‘n prentjie, sê ek vir hom. Ek kan nie onthou wanneer ek dit die eerste keer gesien het nie. Ek klim die berg (never-ending) en dit duur my hele lewe lank. Uiteindelik (ek het nooit verwag dit sal in my leeftyd gebeur nie), kom ek bo-op die berg. Daar wag ‘n baie ou,…
-
it is finished
Dit was ‘n besluit. Iets wat ek my voorgeneem het om te doen nadat ek my nier geskenk het. it is finished… ‘n Tattoo op my voorarm om my te herhinner dat ek niks meer het om te gee behalwe liefde, tyd en aandag nie. Verlede week vertrek ek oudergewoonte na ‘n stil plek om…
-
die wonderwerker
my kop draai nog in die rondte ek kan nie die omvang van wat gebeur het beskryf nie as ek my joernaal oopmaak en my pen optel slaan die woorde toe ek wil vir nou eers net hier bly hier in die Hande van die Wonderwerker 26 Desember 2020 ek het haar drie-en-twintig dae laas…
-
‘n brief van die Here af
dag 1 tot 4 Ons het saam besluit dat ons eers sal wag. Vir niemand sal sê dat die paneel die aand van 20 Oktober oor ons lot sal beslis nie. Dis eers later dat ek besef hoe betekenisvol die datum is… 20-10-2020 Woensdag-oggend een minuut oor agt sê die suster vir my ons oorplanting…
-
die vyfde dag
dag een tot vier lê nog veilig in my joernaal maar dag vyf was alleen ek leef alleen daarom knaag ek soms soos ‘n grotbewoner op ‘n been nogtans vra ek op my ete Heer U seën -lina spies-
-
the will to remain
it is now that life is mine i’ve been given a moment here on earth and my longing has brought me here what i missed and what i got it is still the road i’ve chosen my trust far beyond words that have showed me a little bit of the Heaven i’ve never reached i…
-
‘n seisoen van vergifnis
ek skryf hierdie blog vir jou… hierdie was my boodskap aan jou… As ek my oë toemaak dan voel dit vir my of ek alleen iewers in die veld loop met honderde gedagtes in my kop maar daar is nog steeds ‘n kortsluiting tussen my ‘weet’ en die woorde wat by my mond moet uitkom.…
-
die ruiltransaksie
woensdag (tussen twee counselling sessies) is daar iemand by die hek hallo ma ek kom nie kuier nie ek is hier vir ‘n ruiltransaksie sy skuif haar masker eenkant toe gee vir my ‘n toegeknoopte sak ek is hier vir ma se naaimasjien só kan ek nie meer sukkel nie ek haal my…
-
stil saterdag
Dit het weereens ‘n ruk gevat om hier te kom. Eintlik het dit ‘n landswye lock-down geneem om my tot stilte te kry. Ek het baie verander, die manier hoe ek oor goed dink het ‘n nuwe vorm aangeneem. Ek bevraagteken myself steeds, ek bevraagteken my koers… maar vandag was vir my mooi. Elke keer…
-
tightrope
Ek staan vanoggend op en ek is lus om te blog. Dit is die eerste keer in ‘n baie lang tyd wat die behoefte net spontaan in my hart kom lê. Ek is bang en bly tegelykertyd. Ek weet nie waar hierdie jaar heen is nie. Ek kan nie veel onthou nie. Ek het ‘n…
-
hallo ma, ons is nou drie
it is such a grand thing to be a mother of a mother that’s why the world calls her a grandmother jou pa en ma het my lankal laat weeten ek moes jou snoesigweligin my hart laat groeiek het die dae getelwat later wekeen nou maande geword hethoe kan my hart jou langer omsluit? jy…
-
die engel
haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou?dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praattoemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer spesifiek my lewe, maar noudat…
-
die assistent
“we learn the rope of life by untying its knots…”Jean Toomer as mens se besigheid buite beheer groeidan maak jy jou majou assistentsoop ‘n sonnige middag in junieop my lekker stoepbuig my kind oor myen sy leer my knoop ek wil vere en skulpe hier by myne inknoop, sê eknog nie, sê sy ma leer…
-
ek noem jou my vriend
as jou dae swanger is van verwagtingen jy nie jou woorde kan vind nieas jy jouself in die tussen-in bevinddan praat ‘n vriendin nie baie niesy doen wat sy weet jou hartbymekaar gaan hou haai liewe liza sê syhet jy reeds ‘n kaartjie vir Michael W Smithof kan ek jou saamnooi?ek wil graag hê jy…
-
dis ‘n proses
Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018…
-
tuimeltrein
as ‘n mens ‘n storie wil skryfmoet jy weet wat jy doendaar is immers ‘n begin’n middelen ‘n eindeal wat ek nou voel is blind 19 januarie 2019God says you should stop being anxiousHe has been with you since the beginningHe is with you nowYou should surrender completelyand go into a posture of restthere is…
-
‘n oggend van stilte
Ek het lankal bevestig dat ek sal kom. Dis goed so, want ek staan op en ek is nie regtig lus nie. Maar dis ‘n commitment en ek besluit om te gaan. Net voordat ek by die huis uitloop gryp ek my Afrikaanse Bybel. Dit voel stowwerig, ek lees deesdae meesal Engelse Bybels. Sy ontvang…
-
oorgawe
14 Maart 2019 the sacrament of waiting slowly she celebrated the sacrament of letting go first she surrendered her green then the orange, yellow and red finally she let go of her brown shedding her last leaf she stood empty and silent, stripped bare, leaning against the winter sky she began her vigil of trust.…
-
a re~purposed life: added sunlight
stukkies uit my dagboek ek is só dankbaar vir die stiltes en dat woorde in my keel verstrik geraak het ek voel nou eers weer mens en ek weet die wagtyd is verby 6 julie 2018 ek het gisteraand vir die eerste keer van jou gedroomdaar is ‘n sadness in my hartwaarvoor ek nog nie…
-
my camino – klipstapels
a rock cairn marks a path for people a humble stack of rocks it is a thing of beauty a cause of hope like certain people we encounter it both takes us further and leads us home Ek wonder altyd wie het die eerste klip neergesit? En wie het besluit om ‘n tweede en derde…
-
my camino ~ anderkant die stilte
dis al meer as ‘n maand dat ek terug is en steeds steek die woorde vas in my keel as ek dink aan my camino oorweldig die emosies my ek kon dit vandag darem regkry om die fotos af te laai en al waarvoor ek nou kans sien is die evidence ek was daar die…
-
die mure rondom my
1 April 2018 Deel 3: My verassing ~ The Remnants of an Ancient Civilization Foshan word beskryf as an ancient civilization, in hierdie gedeelte van die stad is van die ou geboue gerestoureer en sommige van die oorspronklike mure vorm deel van die struktuur. Dit is beyond beautiful! Ek het al só baie oor…
-
leeuloop
1 April 2018 Deel 2: The Chinese Lion Dance Gymnasts perform lion dances in which two or more performers dress up like a big lion. The Chinese believe that lions are full of power and grandeur. They are supposed to be auspicious animals which can bring good luck. Stone carved lions are used…
-
wees soos water ma…
1 April 2018 Sy het al in Suid-Afrika planne gemaak om my Foshan toe te vat. Ons bêre dit vir die laaste Sondag saam. Sy sê vir my dat die dag uit drie dele bestaan. Deel 1: Gerhard se verassing ~ Martial Arts Martial Art Performance Die museum by Foshan Ancestral Temple hou die geskiedenis…
-
verjaarsdagsake
27 March 2018 “he who can be a good son will be a good father” Vandag vier ons Gerhard se 31ste verjaarsdag. Ek en Whitney het alles in ons vermoë gedoen om ordentlike kaaskoek in die hande te kry. “when you teach you son, you teach your son’s son” Dis regtig ‘n groot geskenk…
-
ek kom, en jy keer
26 Maart 2018 Dit gaan maar altyd oor keuses en vandag is só ‘n dag. Ek is op my eie, so ek kan by die huis bly en DVD’s kyk, of ek kan Gaungzhou tackle. Mens kan in Pretoria by die huis bly, so ek besluit om die pad te vat. Ek het op dag…
-
om jouself te aanvaar
25 Maart 2018 Aging is an extraordinay process where you become the person you always should have been. ~ David Bowie Dis Sondag vandag en ons besoek Shamian Island. Daar is heelwat geskiedenis: It was an important port for foreign trade and foreigners lived and did business in a row of houses on the banks…
-
a world with no walls
24 March 2018 some days you eat salads and walk, some days you go for a manicure pedicure and foot massage, this is called balance life is so much simpler when you stop explaining yourself to people and just do what works for you life is so ironic, it takes sadness to…
-
wat van ‘n stukkie lap?
23 Maart 2018 clothes as text, clothes as narration, clothes as a story clothes as the story of our lives and if you were to gather all the clothes you have ever owned in all your life each baby shoe and winter coat and wedding dress, you would have your autobiography Ek is gefassineerd deur…
-
ek is bang ek vergeet
22 Maart 2018 Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is. Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring. Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien…
-
spreek dit uit as ‘you shoe’
wraggies steeds 21 Maart en ons is op pad na Yuexiu Park. Hy gaan vir my net die bakens wys want volgende week kom ek alleen terug. Onthou ma… nie ‘my shoe’ nie, ‘you shoe’ ~ en terwyl hy dit sê tik hy op sy skoen. Okay sê ek, só stupid is ek darem ook…
-
is ma al moeg?
nee, sê ek. So dit is steeds 21 Maart en ons loop verder (met ‘n bietjie hulp van die metro). Sun Yat~sen Memorial Hall This auditorium used to be the presedential palace. It is the capstone of all the memorial halls in the world which are built to commemorate Dr. Sun Yat~sen. The construction was…
-
kopkussings
21 Maart 2018 The Tomb of the Nanyue King ~ Western Han Dynasty Dit is die eerste keer in my lewe dat ek ‘n argeologiese opgrawing soos hierdie besoek. Ek is gefassineerd deur die rituele en die simboliek rondom hierdie graf. Hierdie discs is rondom die liggaam gevind en het ‘n spesifieke betekenis gehad. Dit word…
-
om alleen te loop
20 Maart 2018 Vandag is ek op my eie. Dis ‘n vreesaanjaende, opwindende en algeheel bevrydende ervaring. Ek het baie goed weggespring en gedink dat ek presies weet waarheen om te loop. toe draai ek om loop terug huis toe vra vir gerhard om weer te verduidelik draai terug en begin van voor af Terry…
-
incense and offerings
19 Maart 2018 Ons gaan vandag na die Great Buddha Monastery toe. Met ons aankoms kan ons die chanting hoor. Random beauty… Gerhard sê hy dink skielik aan Daniël en sy drie vriende. Ons praat oor geloof, toewyding en eindig by ons Almagtige God. Ek was vandag hier. Ek het op die trappies gesit en…
-
ancient gates
18 Maart 2018 Sondag uitstappie en dis die eerste keer wat ons al drie saam is. Vandag gaan ons kyk vir ‘n Camino rugsak vir my en Gerhard se verjaarsdag geskenk. Die strate lewe en ons begin by argeologiese opgrawings. Dis eers as ek die datums lees dat dit behoorlik by my insink hoe oud…
-
boto and the italian stallion
bonding with my daughter~in~law ons is hier uit met hoop in ons harte sy het gehoor die african market cater vir reuse so ons gaan vir skoene kyk groter as ‘n nommer drie en miskien as ons gelukkig is ‘n rokkie of ‘n bloes wat oor ons wye harte pas wel dit het toe nie…
-
the fishing village
16 Maart 2018 Vandag gaan ons na die Ancient Huangpu Port and Village. Hierdie hawe en dorpie het ‘n belangrike rol gespeel in die eerste handel tussen Amerika en China. Gerhard noem dit die fishing village. Pak Tai Temple Die tempel het ‘n rustige, kalm atmosfeer en die wierook ruik baie lekker. Ek…
-
it is all in the detail
15 Maart 2018 Dis reënerig in Guangzhou vanoggend en ons besluit dis ‘n goeie dag vir museums. Ek is in beheer van die metro vandag en ek gaan ons oral uitkry. Dit gaan heel goed todat ek probeer om ‘n stasie te identifiseer. Kyk na die groot naam op die bord ma, sê hy geduldig.…
-
fish, flowers and furniture
14 Maart 2018 Ek het soos ‘n klip geslaap, twaalf ure om presies te wees. Nou is ek gereed vir hierdie nuwe dag en vandag tackle ons Huadiwan. Gerhard het twee dae beskikbaar om my te oriënteer en hy laat nie op hom wag nie. Vandag moet ek die metro onder die knie kry sodat…
-
ommekeer
13 Maart 2018 Gerhard het my nie alles vertel van Beijing lughawe nie. Ek dink dat as ek geweet het wat op my wag sou ek ‘n ligte kalmeermiddel geneem het. Ek is só lekker ontspanne, ek het die heelpad van Johannesburg tot Beijing gelees aan Elders van Erns Grundling wat sy storie oor die…
-
agtien lewenslesse
woorde inspireer my dit knoop al die frustrasies los en laat my weer met nuwe oë na my wêreld kyk Take into account that great love and great achievements involve risk When you lose, don’t lose the lesson Follow the three R’s: respect for self; respect for others; responsibility for all your actions…
-
onverwagse blessings
die onverwagse oorbelle die onverwagse pienk rokkie die onverwagse profetiese woorde die onverwagse hart oopmaak die onverwagse lagbuie die onverwagse kuier gisteraand die onverwagse gedig in my hande die onverwagse blydskap in my hart she let go she let go. without a thought or a word, she let go. she let…
-
free spirit
ek geniet warrel-wind weke net soos ek my stilte geniet who knows their own story? it certainly makes no sense when you are in the middle of it nick cave a woman in harmony with her spirit is like a river flowing. she goes where she will without pretense… and arrives at her destination, prepared…
-
memory lane
14 Mei 2017 ek het vandag al langs die kus afgery ‘n trip down memory lane mtwalumi hibberdene scottbury volume 1: 1978 ~ 1981 margate ek onthou hoe kwaai my pa was en jy was vies omdat ek nie club toe kon gaan nie ma het besluit jy is nie goed vir my…
-
words and pictures from the camino
it feels like a rare moment where different intentions and old grudges are cast aside and a future unbiased by the past can cause us to consciously advance to connect with the present, to live in the present, to live from the essence, is the meaning of life. if we are disconnected from the…
-
my camino droom
11 April 2017 ek leer baie oor myself met hierdie gelopery en die mense wat nou en dan langs my loop óp voor my om die pad aan te dui te encourage uit te daag en dié wat agterna loop om seer te verwerk en soms te praat maar as ek alleen loop dan leer…
-
even so, it is well with my soul.
Trials teach us what we are; they dig up the soil, and let us see what we are made of. Charles Spurgeon April 2006 She fell ill with a fever that I could not contain. I rushed her to hospital late at night and before we could gather our bearings, she was diagnosed with Chronic…
-
requiem vir die sewende vrou
(sestien jaar later) dit is die ding met ‘n egskeiding dit bly jou agtervolg en as daar kinders is word hulle strooipoppe in die wind en as die regsaksies verby is en jy stadig aan jou stilte wil teug dan kom die laaste bepaling en die woede wat jou weer wil verslind 30 April 2016 ek…
-
ek sal sing!
I am a free soul, singing my heart out by myself no matter where I go and call strangers my friends because I learn things and find ways to fit them into my own world. I hear what people say, re-arrange it, take away and tear apart until it finds value in my…
-
stukkies onthou
31 Augustus 2016 Dít het ek oor die lewe geleer…dit gaan aan… 22 Junie 2010 Draai Be still and know that I am God Hy weét Preparation meets opportunity so sê Charlotte Die fyn lyn om nie weer in te gryp nie Om nie te survive nie Nie te panic nie Wag op Hom Hy…
-
blydskap
ek weet nie hoe gratitude gebore word nie dalk is dit omdat jy jou hande oopmaak in hulle leegheid dat jou hart skalks uit desperaatheid die horison begin fynkam tot jy iets soos ‘n spikkel sien aankom dan vou jou hart oop om te ontvang dít wat die lewe jou onvoorwaardelik bied van daardie…
-
worship
I have always found my rest, my solace in music. I remember the first time my parents took me to see and experience a symphony orchestra. My feet didn’t touch the ground, I moved to the edge of my seat and I was lost. Growing up, there were many days when I couldn’t express…
-
urban legend
urban legend: a story about an unusual event or occurrence that many people believe is true but that is not There is a certain tribe in Africa, called the Himba, and when a woman of the Himba tribe knows she is pregnant, she goes out into the wilderness with a few friends and together they…
-
perspektief
Maandag 23 Mei 2016 ek glo nie aan ‘n blou Maandag nie ek beplan vandag sit ek my bril skaars neer toe val die wiele behoorlik af en ek word in alle rigtings gespan ek kom Isak iewers in die gange teë en hy omsingel my met verwyte en waar was Liza ek sien…
-
kom sit hier by my
Body and soul, I am marvelously made… You know me inside and out, you know every bone in my body; You know exactly how I was made, bit by bit, How I was sculpted from nothing into something. Like an open book, you watched me grow from conception to birth; All the stages of my…
-
versplinterde drome
9 Mei 2016 Dit maak nie saak presies hoé dit gebeur nie. Partykeer sien ek rou trane, soms ‘n deurbraak, soms (as ek regtig gelukkig is) sien ek joy! Iemand wat die pynlike pad geloop het en ten spyte van alles, ten spyte van verlies, kon oorleef. God se genade naak, eerlik en moeisaam ervaar.…
-
soms struikel die son
26 April 2016 as die hemele kan donder, dan kan ek ook as die reën kan val, dan kan ek ook iewers gaan die son weer skyn en na vandag kyk ek nooit weer terug nie there is something in me maybe something to be written; now it is folded, and folded, and folded, like…
-
an ordinary life
vandag is ‘n kaalvoet dag (21 April 2016) isn’t it strange how quiet he goes by an ordinary life no one knows why just something that’s over it is nothing new a man just gone missed by few isn’t it strange we don’t know it seems so many moons the never-ending dreams but when he…
-
alledaags
Happiness cannot be travelled to, owned, earned, worn or consumed. Happiness is the spiritual experience of living every minute with love, grace and gratitude. (Denis Waitley) to be accused is to lose every time what you can hope to get is your liberty back that is all you can ever hope to get i want…
-
hardepad
(Stukkies uit my dagboek 2002 ~ 2012) Desember 2002 Ek het hierdie afgelope jaar baie geleer oor die genade en wysheid van God. Ek het geleer van myself. Ek het met my eie oë gesien hoe Hy toelaat dat vreeslike goed met my gebeur en dit later omdraai sodat dit tot my voordeel is. Ek…
-
brokkies
Brokkies uit my lewe (2012 ~ 2015) 4 Julie 2013 Ja Liza, en het jy lekker vakansie gehad? Ja Isak dankie, hele dag agter die son aangeskuif. Dan was jy seker maar die Sondrywer lag hy, terwyl hy die denkbeeldige stuurwiel draai en sy dreadlocks om sy gesig wip… 27 Mei 2013 Ek vra…
-
simplify
“Solitude matters, and for some people it is the air that they breathe.” – Susan Cain 24 Februarie 2016 ek het vandag ma se mooi hangertjie om my nek gesit en aan ma gedink partymaal as ek met die real issues deal van mense wat deur my lewe loop val my hart oop ~ onwillekeurig…
-
om voluit te lewe
It is now that my life is mine I’ve got this short time on earth And my longing has brought me here All I lacked and all I gained And yet it’s the way that I chose My trust was far beyond words That has shown me a little bit Of the heaven…
-
altyd maar op pad
Ek wou al lankal ietsie skryf, want mens kan só gou vergeet. ek onthou… Jy is die appel van Sy oog Hoe jy sonder ophou bid, vra dat die Here met jou moet praat…of iets. Net sodat jy kan weet Hy hoor jou, want die stilte slaan oral vas. Teen jou mure, teen jou dak…
-
pathfinder
The journey through mortality will take you all over the place. You’ll go through career phases, successes, and disappointments. You’ll love and hate, rage and plead, suffer and enjoy. It’s a long trip, and the terrain is spectacularly varied. The one thing that will never change is that always, in every single moment, your…
-
die eulogy
eu·lo·gy a speech or piece of writing that praises someone or something highly, typically someone who has just died Mense sê die mooiste goed wanneer dit te laat is. Hoe sal ek weet hoe julle regtig oor my voel as julle dit sê oor bosse blomme en ‘n swygende graf. Sê my liewer nou sodat…
-
onder engele
on rest… Come to Me Get away with Me and you’ll recover your life. I’ll show you how to take a real rest. Walk with me and work with me – watch how I do it. Learn the unforced rhythms of grace. I won’t lay anything heavy or ill-fitting on you. Keep company with Me…
-
‘n tyd om weg te stap…
Every person has their own reality and their own story. By respecting that, you bring dignity to their lives. Dit beteken dat ek ‘n storie het, my eie realiteit. Om my waarheid te respekteer bring die sin van my lewe aan die lig. Dit maak alles beter. Sinvol. Vandag is net ‘n perfekte lentedag. I…
-
journeys
Becoming our authentic selves, and knowing what that looks like, is a journey~ the longest we will ever take. 1 Augustus 2011 Vandag wil ek skryf oor journeys. En hoe ek die afgelope maande nog duideliker besef het wat ek nié wil doen nie. Dit is clarity. Ek wil nie my hoop op positiewe mense…
-
memoirs van ‘n gebreekte hart
We cross our bridges as we come to them and burn them behind us, with nothing to show for our progress except a memory of the smell of smoke, and the presumption that once our eyes watered. (Tom Stoppard) She was becoming herself and daily casting aside that fictitious self which we assume like a…
-
eenkant
‘n dagboek inskrywing 15 June 2006 vandag is ‘n eenkant~dag woorde boelie mekaar op my tong om stilte op te soek is vir my ‘n lafenis. ‘n recharge. Solitude and Silence… It is in deep solitude that I find the gentleness with which I can truly love my brothers. The more solitary I am the…
-
chronicles of an introvert
‘n dagboek inkrywing 1 Desember 2014 (en vandag) Dit is altyd ontydig. Dit kom op die dae wat jy bedremmeld rondstaan, met leë hande, leë hart, en geknoopte maag. I really, really need to be nicer, find the all illusive will to do better. Be grateful. Make sense. Find meaning. Just be a better person.…
-
seisoene
5 augustus 2015 vandag is weer een van daái dae gedagtes draai wyd rafel om die rante en wikkel hulle self leeg als terwyl ek wonder of ek die skottelgoed wil was, of nié dis hoe dit is met seisoene as jy weer kyk is jy binne-in ‘n droogte en net voordat jy jouself toegrawe…
-
anderkant die stilte
18 Junie 2009 Tyd. Stilstaan. Omdraai en weer begin. Terug na God. Terug na myself. Ek slaan my oë op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom? Van die Here. Van Hom alleen. 4 Desember 2009 ek wou seker wees voordat ek op hierdie punt kom soos met ander groot besluite wat ek…
-
inspraak
Daar is insidente in mens se lewe wat jou onherroeplik verander. Ek het hardop met die Here begin praat iewers in 1999, Sy stem het my deur die donkerste van donker tye getrek. Here, Dankie dat u my ten spyte van alles nie vergeet het nie. As ek dan alles moet verloor om weer (of…
-
weerskante
‘n joernaal inskrywing 18 April 2000 Sy stop terwyl ek wag om te betaal. Haar kar is effens verweerd, hy spring uit en hardloop na die agterkant van die kar. Sy sesjarige vingertjies begin die tou loswoel, sy ma klim uit…kaalvoet… Sy help hom om sy fiets uit die kattebak te haal en kyk hom…
-
vrede
‘n memory 7 September 2010 Tydens worship kry ek goud, burned amber en new season. Iemand sing saam met my. Halleluja harmoniseer en dit tref my diep. My hart sing saam sonder dat daar ‘n noot uit my mond kom. Ek praat met die Here en sê vir Hom dat my hart sing vir Hom.…
-
kronkelpad
Ek het altyd gedink dis moeilik om die lewe vas te hou… om jouself en jou goed veilig te hou. Dit is nie waar nie. Die moeilike dae is die oop-hand-dae… die vandag-laat-ek-alles-gaan-dae Let go… Klein woordjies met groot betekenis. Ek kyk nie meer om nie… behalwe as ek wil lag, of huil oor hoe…
-
terloops…
Don’t ever save anything for a special occasion being alive ís the special occasion Onderstebo. Dis hoe jy my na die lewe laat kyk. Uit ‘n ander hoek. Jy is die tweede kind, ek het gedink ek weet alles. Jy is my verrassing, my joy wat ek laag vir laag kan skil. Agter my en…
-
tweestryd
Ek wou diep gaan grawe Mooi woorde oopkrap My klip-lippe inspan Om lofprysings te sing. Maar voor ek my kon kry Slaan alles toe soos ‘n boek. Ek sit myself laaste op die lys, Seker omdat ek self ‘n ma is En weerloos oop voor al my eie foute staan. (12 April 2015) As dit…
-
woorde
mens moenie so ontevrede wees met jou seisoen nie as jy weer kyk is als verby en dan is jy werklik gelukkig, as jy ná die tyd kan sê dit is goed ek moes iets leer 10 November 2014 Ek kan nie sê dat ek ma ooit verstaan het nie, en tussen ons lê dae,…
-
the accident…8 May 2014
You stood at the gate. Unexpected. And in one instant I knew something was very wrong. My brain grabbed bits and pieces and tried to make sense. Your eyes called me closer to the gate. I heard my own words falling and bouncing, but it was the tone of your voice that pulled me into…
-
‘n memory…24 Mei 2011
Dit is hoe dit is met keuses…jy besluit en gaan saam. Oor die afstand van die parkeerarea is beweging en dit is nogal vreemd vir ‘n vroeë Saterdag-oggend by dié plek. Ons bondel die ‘props’ onder ons arms in en daar kom die mooie kind aangeloop met ‘n moewiese tas op wieletjies. Hulle vra ons…
-
Hello world!
It wasn’t until I stepped into the everyday rituals of my life with a different lens that I was able to see the potential for joy in the ordinary.