verjaarsdagsake

27 March 2018

“he who can be a good son will be a good father”

20180328_164814

Vandag vier ons Gerhard se 31ste verjaarsdag.

Ek en Whitney het alles in ons vermoë gedoen om ordentlike kaaskoek in die hande te kry.

 

“when you teach you son, you teach your son’s son”

Dis regtig ‘n groot geskenk dat ma hier is vir my verjaarsdag, sê hy.

Nee seun, dink ek. Ek is die een wat die geskenk gekry het.

Een-en-dertig jaar terug, om 23:13 in 1 Militêre Hospitaal, Pretoria.

20180328_164945

Toe het ek nog niks van kinders geweet nie, daar is vandag 16 km op my fitbit, en ek leer nog steeds.

7 responses to “verjaarsdagsake”

  1. Ek wonder hoeveel fitbit km sit ons so oor die jare altesaam in die grootmaak van ń kind in.🤔😉

    Liked by 1 person

    1. Ek dink dis beter as ons nie weet nie!

      Liked by 2 people

  2. Geluk met jou kind se verjaarsdag, Liza. Ek dink jy is ń amazing ma.

    Liked by 1 person

    1. Dankie Una. Dis al wat ek wil wees, ‘die beste ma ooit’ ~ ek dink nie hulle stem altyd saam nie. Maar dan stel ek terapie voor, sodat hulle beter kan sien…

      Liked by 3 people

      1. Lekker laat jy my lag! Skêrp.😉

        Liked by 1 person

  3. Hoe kosbaar om nog steeds deur mens se volwasse kinders verras te word!

    Liked by 1 person

    1. Ek dink dis die grootste voorreg ooit.

      Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: