oorgawe

14 Maart 2019

the sacrament of waiting

slowly

she celebrated the sacrament of letting go

first she surrendered her green

then the orange, yellow and red

finally she let go of her brown

shedding her last leaf

she stood empty and silent, stripped bare,

leaning against the winter sky

she began her vigil of trust.

And Jesus said:

Why do you worry about clothes? Remember the flowers growing in the fields; they do not fret about what to wear; yet I assure you not even Solomon in all his royal robes was dressed like one of these.

shedding her last leaf

she watched its journey to the ground.

she stood in silence

wearing the colour of emptiness,

her branches wondering:

how do you give shade with so much gone?

And Jesus said:

Do not be troubled or needlessly concerned.

and then, the sacrament of waiting began,

the sunrise and sunset watched with tenderness.

clothing her with silhouettes

they kept her hope alive.

they helped her understand that

her vulnerability

her dependence and need

her emptiness

her readiness to receive

were giving her a new kind of beauty.

every morning and every evening

they stood in silence

and celebrated together

the sacrament of waiting!

And Jesus said:

Now if that is how God cares for the wild flowers in the fields which are here today and gone tomorrow, will he not all the more care for you ..?

Macrina Wiederkehr – Prayers of Reflection – page 8

Hulle het net vir my gesê kom staan vir die foto. En ek het my arms opgelig soos die fotograaf dit wou hê – dit het nie regtig saak gemaak dat ek ‘n ‘bad hair day’ gehad het nie, dit het net so gebeur.

En toe vanoggend kry ek hierdie mooi sacrament of waiting in my inbox. Dit het vir my gevoel asof hierdie twee geskenke bymekaar pas.

Ek dink hierdie tyd is rou en vol afwagting. Vol geloof en twyfel. Vol braaf en bang. En miskien sal ek binnekort skryf oor hierdie journey.

Vir nou weet ons die tyd het aangebreek. Charlotte kort haar nieroorplanting en ons sal hopelik binnekort weet of ek ‘n match is vir haar. Maar intussen wag ons. Dis amper ‘n heilige wag. Want as die Here nie by ons was in hierdie tyd nie dan sou ons nie een dag staande kon bly nie.

11 responses to “oorgawe”

  1. Ek bid wagtend saam. Jou foto en die pitkos – soos ‘n bevestiging. Ons God is groot en goed – altyd, heeltyd.

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie vir jou gebede! Ek waardeer dit só baie.

      Like

  2. Baie mooi skrywe en foto. Bid saam met julle

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie, ek waardeer jou gebede baie!

      Liked by 1 person

  3. Is hierdie nie ń spesiale geskenk nie! Ek het nou al ń paar keer deurgelees en gekyk.
    Charlotte, is dit jou sussie? Dalk het ek iewers van jou skrywes gemis.

    Liked by 1 person

    1. Charlotte is my dogter.
      Stukkies van haar storie word vertel in ‘terloops’ en ‘it is well with my soul’ ~ ek het lanklaas daaroor geskryf Una.
      Liefde!

      Like

      1. Xxx Sjoe, ek dink aan jou, hoor.

        Liked by 1 person

  4. Dit kan nie maklik wees nie. Mag God julle beskerm. Mag dit suksesvol wees.

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie Toortsie, Charlotte se toetse is voltooi en haar saak kom spoedig voor die paneel. My toetse vorder goed. Ek voel die teenwoordigheid van die Heilige Gees, Hy vertroos, hou vas en gee moed. Liefde vir jou!

      Liked by 1 person

Leave a comment