stukkies onthou

image

31 Augustus 2016
Dít het ek oor die lewe geleer…dit gaan aan…

22 Junie 2010
Draai
Be still and know that I am God
Hy weét
Preparation meets opportunity so sê Charlotte
Die fyn lyn om nie weer in te gryp nie
Om nie te survive nie
Nie te panic nie
Wag op Hom
Hy is my kans, my Redder
Hy sál my lei

Iewers in Junie 2010
Waar is ek op hierdie oomblik?
Wat voel ek?
Wat dink ek?

Ek kan nie sê dat ek deurmekaar is nie,
want daar is stilte in my kop.
Nothingness…

image

10 Augustus 2010
ek het gesukkel om ou bokse
doelbewus
weer oop te maak
en na gisteraand se teaching
besef ek dat ek die
gemors kan kill
wegry asgate toe
ek sal vra vir confirmation
maar hier waar
ek nou is
voel dit reg
God is groot
en kragtig
aan die werk
hier
in my lewe

Augustus 2010
glo! kyk op!
loop, loop, loop vorentoe
moenie talm nie
moenie twyfel nie
op Sy tyd
op Sy manier
dít is seker!

Do nothing when nothing works.

imageDesember 2010
birthdays and deathdays
both remind us
how little power we have
and present us
with opportunities
to either love or fear

i look for the unguarded moment
the essential soul
peeling out

image

iewers op ‘n dag sonder datum

don’t do something
do not be concerned
do not worry
this is another day… but this day will end
open the door
set my thoughts free
replace them
i am not a victim of my thoughts
i am a conquerer
i am aware of my thoughts
i feel the tension between love and truth
Word and Spirit
my mind will be governed by my Spiritual life
my thoughts will no longer serve up death

this is a new day…this day will end…

image

5 responses to “stukkies onthou”

  1. Jy skryf so mooi, maar ek is mal oor die hekelwerk!

    Liked by 1 person

    1. Baie dankie! Ek is ook mal oor die hekelwerk, wens ek kon dit self doen. Miskien eendag!

      Like

      1. Dis een van die maklikste kunsvorme. Jy sal dit sommer maklik aanleer.

        Liked by 1 person

Leave a comment