Tag: lewe
-
die vyfde dag
dag een tot vier lê nog veilig in my joernaal maar dag vyf was alleen ek leef alleen daarom knaag ek soms soos ‘n grotbewoner op ‘n been nogtans vra ek op my ete Heer U seën -lina spies-
-
‘n seisoen van vergifnis
ek skryf hierdie blog vir jou… hierdie was my boodskap aan jou… As ek my oë toemaak dan voel dit vir my of ek alleen iewers in die veld loop met honderde gedagtes in my kop maar daar is nog steeds ‘n kortsluiting tussen my ‘weet’ en die woorde wat by my mond moet uitkom.…
-
dis ‘n proses
Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018…
-
ek is bang ek vergeet
22 Maart 2018 Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is. Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring. Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien…
-
requiem vir die sewende vrou
(sestien jaar later) dit is die ding met ‘n egskeiding dit bly jou agtervolg en as daar kinders is word hulle strooipoppe in die wind en as die regsaksies verby is en jy stadig aan jou stilte wil teug dan kom die laaste bepaling en die woede wat jou weer wil verslind 30 April 2016 ek…
-
stukkies onthou
31 Augustus 2016 Dít het ek oor die lewe geleer…dit gaan aan… 22 Junie 2010 Draai Be still and know that I am God Hy weét Preparation meets opportunity so sê Charlotte Die fyn lyn om nie weer in te gryp nie Om nie te survive nie Nie te panic nie Wag op Hom Hy…