the fishing village

16 Maart 2018

Vandag gaan ons na die Ancient Huangpu Port and Village.

Hierdie hawe en dorpie het ‘n belangrike rol gespeel in die eerste handel tussen Amerika en China.  Gerhard noem dit die fishing village.

 

 

Pak Tai Temple

Die tempel het ‘n rustige, kalm atmosfeer en die wierook ruik baie lekker.  Ek is weereens bewus van die teenstellings.  Ou mense wat rustig onder die bome sit en kinders wat lawaaierig in die strate bal speel.

 

 

 

Ons loop stadig uit die tempel en die nou straatjies spoeg ons op interessante hoeke uit.

20180317_005430
The Japan Building – volgens oorlewering het ‘n lokale man met ‘n Japanese vrou getrou en hulle het hierdie huis gebou. Sy het glo die hele Huangpu village gered tydens die Anti-Japanese oorlog deur net haar Japanese saber vir die aggressors te wys.

20180317_01034620180317_01041220180317_010433

20180317_010500
Hierdie gebou was gebruik vir kuns, musiek en kultuur. Dit word uitgebeeld aan die bo-kant van die muur.
20180317_010523
Hier woon mense in hierdie straatjie.

20180317_010546

20180317_010609
Die teenstellings van oud en nuut.

20180317_010703

The Ruins of Feng Pu Gatehouse

Die Feng Pu gatehouse is een van die vier oorspronklike ingange van die Huangpu Village. Volgens oorlewering het ‘n paar phoenixes hier water gedrink en dit het voorspoed en ‘n goeie oes vir die dorpie gebring.

20180317_010639
Argeologiese opgrawings van die oorspronklike muur. Dit word veilig onder glas bewaar.

Site of Ancient Huangpu Port

20180317_01081120180317_01083420180317_01085920180317_010926

20180317_011636

History of the Song Dynasty

Die datum vir die geskiedenis van hierdie era is die jaar 971. Die skip is ‘n model van die Sweedse Gotheborg.

 

Oral is konstruksie aan die gang en ek kan my verkyk aan die mooi prentjies wat ek sien.

 

Die strate is lewendig en die stalletjies kleurvol.

20180317_08290520180317_08273320180317_08271020180317_08264920180317_08261920180317_082555

China is vir my ‘n algehele verassing.  Dit is mooi en die mense is vriendelik.

20180317_011612

20180317_011540

Hoe meet mens geluk? Wonder ek op pad terug huis toe.  Ek het steeds nie die antwoord nie.  Maar ek weet een ding verseker.

Ek is een van die gelukkigste mense op aarde en ek sal dit nooit as vanselfsprekend aanvaar nie. Die Here is vir my goed!

Fitbit registreer 14.7 km vir vandag.

6 responses to “the fishing village”

  1. Jou fotos is absoluut wonderlik! Dis die heerlikheid daarvan as iemand wat reeds daar bly, jou rondwys. Mens sien soveel meer raak.

    Liked by 1 person

  2. Dis waar! Ek sou nooit by hierdie plekkies uitgekom het as ek net ‘n gewone toeris was nie. Dis ‘n wonderlike ervaring.

    Liked by 1 person

  3. So ‘n mooi glimlaggie van die een winkelier! Mens kan sien jy’s gelukkig. Kan net dink hoe jou seun en dogter jou kuier geniet!

    Liked by 1 person

  4. Heerlik om saam met jou die fassinerende plek te bereis! ‘n Mens is sommer net gelukkig, jy hoef dit nie te meet nie. Dis daardie vrede en vreugde wat alle vestand te bowe gaan! Liefde. A

    Liked by 1 person

    1. Ek jou van wat jy sê. Stop analyzing and enjoy. Ek stuur vir jou ‘n stukkie happiness so reg uit China.

      Like

  5. Dankie ek geniet jou reis saam jou!!!

    Liked by 1 person

Leave a comment