Tag: travel
-
die mure rondom my
1 April 2018 Deel 3: My verassing ~ The Remnants of an Ancient Civilization Foshan word beskryf as an ancient civilization, in hierdie gedeelte van die stad is van die ou geboue gerestoureer en sommige van die oorspronklike mure vorm deel van die struktuur. Dit is beyond beautiful! Ek het al só baie oor…
-
leeuloop
1 April 2018 Deel 2: The Chinese Lion Dance Gymnasts perform lion dances in which two or more performers dress up like a big lion. The Chinese believe that lions are full of power and grandeur. They are supposed to be auspicious animals which can bring good luck. Stone carved lions are used…
-
wees soos water ma…
1 April 2018 Sy het al in Suid-Afrika planne gemaak om my Foshan toe te vat. Ons bêre dit vir die laaste Sondag saam. Sy sê vir my dat die dag uit drie dele bestaan. Deel 1: Gerhard se verassing ~ Martial Arts Martial Art Performance Die museum by Foshan Ancestral Temple hou die geskiedenis…
-
ek kom, en jy keer
26 Maart 2018 Dit gaan maar altyd oor keuses en vandag is só ‘n dag. Ek is op my eie, so ek kan by die huis bly en DVD’s kyk, of ek kan Gaungzhou tackle. Mens kan in Pretoria by die huis bly, so ek besluit om die pad te vat. Ek het op dag…
-
om jouself te aanvaar
25 Maart 2018 Aging is an extraordinay process where you become the person you always should have been. ~ David Bowie Dis Sondag vandag en ons besoek Shamian Island. Daar is heelwat geskiedenis: It was an important port for foreign trade and foreigners lived and did business in a row of houses on the banks…
-
ek is bang ek vergeet
22 Maart 2018 Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is. Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring. Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien…
-
spreek dit uit as ‘you shoe’
wraggies steeds 21 Maart en ons is op pad na Yuexiu Park. Hy gaan vir my net die bakens wys want volgende week kom ek alleen terug. Onthou ma… nie ‘my shoe’ nie, ‘you shoe’ ~ en terwyl hy dit sê tik hy op sy skoen. Okay sê ek, só stupid is ek darem ook…
-
is ma al moeg?
nee, sê ek. So dit is steeds 21 Maart en ons loop verder (met ‘n bietjie hulp van die metro). Sun Yat~sen Memorial Hall This auditorium used to be the presedential palace. It is the capstone of all the memorial halls in the world which are built to commemorate Dr. Sun Yat~sen. The construction was…
-
kopkussings
21 Maart 2018 The Tomb of the Nanyue King ~ Western Han Dynasty Dit is die eerste keer in my lewe dat ek ‘n argeologiese opgrawing soos hierdie besoek. Ek is gefassineerd deur die rituele en die simboliek rondom hierdie graf. Hierdie discs is rondom die liggaam gevind en het ‘n spesifieke betekenis gehad. Dit word…
-
om alleen te loop
20 Maart 2018 Vandag is ek op my eie. Dis ‘n vreesaanjaende, opwindende en algeheel bevrydende ervaring. Ek het baie goed weggespring en gedink dat ek presies weet waarheen om te loop. toe draai ek om loop terug huis toe vra vir gerhard om weer te verduidelik draai terug en begin van voor af Terry…
-
the fishing village
16 Maart 2018 Vandag gaan ons na die Ancient Huangpu Port and Village. Hierdie hawe en dorpie het ‘n belangrike rol gespeel in die eerste handel tussen Amerika en China. Gerhard noem dit die fishing village. Pak Tai Temple Die tempel het ‘n rustige, kalm atmosfeer en die wierook ruik baie lekker. Ek…
-
it is all in the detail
15 Maart 2018 Dis reënerig in Guangzhou vanoggend en ons besluit dis ‘n goeie dag vir museums. Ek is in beheer van die metro vandag en ek gaan ons oral uitkry. Dit gaan heel goed todat ek probeer om ‘n stasie te identifiseer. Kyk na die groot naam op die bord ma, sê hy geduldig.…
-
ommekeer
13 Maart 2018 Gerhard het my nie alles vertel van Beijing lughawe nie. Ek dink dat as ek geweet het wat op my wag sou ek ‘n ligte kalmeermiddel geneem het. Ek is só lekker ontspanne, ek het die heelpad van Johannesburg tot Beijing gelees aan Elders van Erns Grundling wat sy storie oor die…