Tag: free to be me
-
requiem vir die sewende vrou
(sestien jaar later) dit is die ding met ‘n egskeiding dit bly jou agtervolg en as daar kinders is word hulle strooipoppe in die wind en as die regsaksies verby is en jy stadig aan jou stilte wil teug dan kom die laaste bepaling en die woede wat jou weer wil verslind 30 April 2016 ek…