Tag: antiques
-
die riempiesbank
Die Geskiedenis Die riempiesbank is ‘n Vorster familie erfstuk wat deur geslagte heen as trou geskenk gegee is aan die oudste seun wat die familienaam voortgedra het. My pa Daniel Theodorus Vorster was die wettige erfgenaam, maar oupa Johannes het halstarrig aan die bank vasgehou en so het dit gekom dat my pa nie sy…
-
toeval
‘n Gebeurtenis of omstandigheid wat nie vooraf voorsien of bereken is nie Hier naby my huis is ‘n antieke winkel en ek het nog nie tyd gemaak om te gaan snuffel nie. Elke keer wat ek daar verby ry dan neem ek my voor om in te gaan. Die opwinding van die vondse; om my…