Tag: art
-
die assistent
“we learn the rope of life by untying its knots…”Jean Toomer as mens se besigheid buite beheer groeidan maak jy jou majou assistentsoop ‘n sonnige middag in junieop my lekker stoepbuig my kind oor myen sy leer my knoop ek wil vere en skulpe hier by myne inknoop, sê eknog nie, sê sy ma leer […]
-
spreek dit uit as ‘you shoe’
wraggies steeds 21 Maart en ons is op pad na Yuexiu Park. Hy gaan vir my net die bakens wys want volgende week kom ek alleen terug. Onthou ma… nie ‘my shoe’ nie, ‘you shoe’ ~ en terwyl hy dit sê tik hy op sy skoen. Okay sê ek, só stupid is ek darem ook […]