Tag: freedom to express
-
die afskeidsgeskenk
Ek kry die boksie as my afskeidsgeskenk, binne-in drie vouchers vir drie kunsklasse. Ek weet dadelik wat ek wil verf en wag geduldig vir tyd om oop te val. Ek bel Svetlana en bespreek drie oggend-sessies, in een week. I’ve been waiting for your call, sĂȘ sy. Can you paint? the world will tell you…
lizaborstlap