Tag: guangzhou
-
om alleen te loop
20 Maart 2018 Vandag is ek op my eie. Dis ‘n vreesaanjaende, opwindende en algeheel bevrydende ervaring. Ek het baie goed weggespring en gedink dat ek presies weet waarheen om te loop. toe draai ek om loop terug huis toe vra vir gerhard om weer te verduidelik draai terug en begin van voor af Terry…
-
boto and the italian stallion
bonding with my daughter~in~law ons is hier uit met hoop in ons harte sy het gehoor die african market cater vir reuse so ons gaan vir skoene kyk groter as ‘n nommer drie en miskien as ons gelukkig is ‘n rokkie of ‘n bloes wat oor ons wye harte pas wel dit het toe nie…
-
fish, flowers and furniture
14 Maart 2018 Ek het soos ‘n klip geslaap, twaalf ure om presies te wees. Nou is ek gereed vir hierdie nuwe dag en vandag tackle ons Huadiwan. Gerhard het twee dae beskikbaar om my te oriënteer en hy laat nie op hom wag nie. Vandag moet ek die metro onder die knie kry sodat…
-
ommekeer
13 Maart 2018 Gerhard het my nie alles vertel van Beijing lughawe nie. Ek dink dat as ek geweet het wat op my wag sou ek ‘n ligte kalmeermiddel geneem het. Ek is só lekker ontspanne, ek het die heelpad van Johannesburg tot Beijing gelees aan Elders van Erns Grundling wat sy storie oor die…