22 Maart 2018
Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is.
Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring.
Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien en beleef moet deur my spoel.
Een van die dae is ek terug in my gewone roetine, maar ek sal nie dieselfde wees nie. Hierdie ervaring word deel van my en verander die buitelyne van my wese.
Ek gaan nie dieselfde wees nie maar tóg presies soos gister. Dit is die lewe.
A mind that is stretched by a new experience can never go back to its old dimensions.
The time had come to open her heart to joy, to love, to the unknown, to sadness, to what was, to hope, to what will be, to now, to truth, to all of it.
Someday we will find what we are looking for. Or maybe not. Maybe we will find something much greater than that.
Don’t talk to me about other people. Talk to me about love and joy and the stars and dreams and travel and adventures and other super cool stuff.
So many die with a brush in their hands, a heart full of colours, and empty pages with words that were left unsaid. Let me not be one of them.
Joy comes to us in the ordinary moments. Ek wil nie só hard soek na die spectacular moments dat ek die gewone dae mis nie.
Never be in a hurry; do everything quietly and in a calm spirit. Do not lose your inner peace for anything whatsoever, even if the whole world around you seems upset.
12 km op my fitbit.
6 responses to “ek is bang ek vergeet”
Dankie vir die deel, mag jou “anders” wees vir jou n heerlike ervaring wees. Geniet elke oomblik voor jy weer terug is.
LikeLiked by 2 people
Toemaar, jy sal nie vergeet nie, want terwyl jy jou ervarings met ons gedeel het, het jy dit ook vir jouself geboekstaaf.
LikeLiked by 2 people
Reblogged this on From guestwriters.
LikeLiked by 1 person
Lieflik mooi. Dankie hiervoor. 🤗
LikeLiked by 2 people
Jy het jouself klaar vasgeskryf, Liza. Jou onthoue sal nie weggaan nie, net meer fel raak.
LikeLiked by 2 people
Dis waar!
LikeLiked by 1 person