Tag: onthou
-
die ruiltransaksie
woensdag (tussen twee counselling sessies) is daar iemand by die hek hallo ma ek kom nie kuier nie ek is hier vir ‘n ruiltransaksie sy skuif haar masker eenkant toe gee vir my ‘n toegeknoopte sak ek is hier vir ma se naaimasjien só kan ek nie meer sukkel nie ek haal my […]
-
ek is bang ek vergeet
22 Maart 2018 Ek neem so baie in en my oë sien prentjies om elke hoek en draai. Vandag plunge ek na ‘n diep plek en ek dink sommer aan alles wat vir my belangrik is. Ek is bang ek vergeet hierdie ervaring. Ek moet my hande en my hart oopvou. Alles wat ek sien […]