Tag: friends
-
om vriende te maak
Ek dink dit bly maar een van daardie universele probleme… om vriende te maak. Een van die mooiste eienskappe wat ek sien is die gevoel van community en die park regoor ons blyplek bied talle geleenthede vir my om alles in te neem. Deur die loop van die dag kom die yaya’s in die park…
-
geen filter
ek wonder hoekom mens so bang is om ouer te word dis bevrydend om eerlik te wees dis makliker só sonder pretensies sonder skanse sonder die wêreld se warboel wat weerkaats in ons oë ons kinders was saam in die skool, tinktinkie, laerskool theresa park en affies. die mooi vrou met die mooi kinders en…