Tag: omgee
-
geen filter
ek wonder hoekom mens so bang is om ouer te word dis bevrydend om eerlik te wees dis makliker só sonder pretensies sonder skanse sonder die wêreld se warboel wat weerkaats in ons oë ons kinders was saam in die skool, tinktinkie, laerskool theresa park en affies. die mooi vrou met die mooi kinders en…
-
ek noem jou my vriend
as jou dae swanger is van verwagtingen jy nie jou woorde kan vind nieas jy jouself in die tussen-in bevinddan praat ‘n vriendin nie baie niesy doen wat sy weet jou hartbymekaar gaan hou haai liewe liza sê syhet jy reeds ‘n kaartjie vir Michael W Smithof kan ek jou saamnooi?ek wil graag hê jy…