Tag: vriendskap
-
geen filter
ek wonder hoekom mens so bang is om ouer te word dis bevrydend om eerlik te wees dis makliker só sonder pretensies sonder skanse sonder die wêreld se warboel wat weerkaats in ons oë ons kinders was saam in die skool, tinktinkie, laerskool theresa park en affies. die mooi vrou met die mooi kinders en…
-
die lelies van die veld
die stil man (5 jaar terug) dit is my stapmaat en ons oefen vir die Camino as ons ses-uur op ‘n Saterdag-oggend begin stap dan loop hy voor en vinnig sy vuiste gebal van al die spanning genade, sê almal hierdie man praat nie ‘n woord nie, hoe hou jy dit? dan sê ek nee,…
-
die engel
haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou?dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praattoemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer spesifiek my lewe, maar noudat…
-
my camino droom
11 April 2017 ek leer baie oor myself met hierdie gelopery en die mense wat nou en dan langs my loop óp voor my om die pad aan te dui te encourage uit te daag en dié wat agterna loop om seer te verwerk en soms te praat maar as ek alleen loop dan leer…