Tag: proses
-
‘n brief van die Here af
dag 1 tot 4 Ons het saam besluit dat ons eers sal wag. Vir niemand sal sê dat die paneel die aand van 20 Oktober oor ons lot sal beslis nie. Dis eers later dat ek besef hoe betekenisvol die datum is… 20-10-2020 Woensdag-oggend een minuut oor agt sê die suster vir my ons oorplanting…
-
tightrope
Ek staan vanoggend op en ek is lus om te blog. Dit is die eerste keer in ‘n baie lang tyd wat die behoefte net spontaan in my hart kom lê. Ek is bang en bly tegelykertyd. Ek weet nie waar hierdie jaar heen is nie. Ek kan nie veel onthou nie. Ek het ‘n…
-
dis ‘n proses
Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018…