Tag: wonderwerke
-
die wonderwerker
my kop draai nog in die rondte ek kan nie die omvang van wat gebeur het beskryf nie as ek my joernaal oopmaak en my pen optel slaan die woorde toe ek wil vir nou eers net hier bly hier in die Hande van die Wonderwerker 26 Desember 2020 ek het haar drie-en-twintig dae laas…
-
dis ‘n proses
Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018…