Tag: geloof
-
die lelies van die veld
die stil man (5 jaar terug) dit is my stapmaat en ons oefen vir die Camino as ons ses-uur op ‘n Saterdag-oggend begin stap dan loop hy voor en vinnig sy vuiste gebal van al die spanning genade, sê almal hierdie man praat nie ‘n woord nie, hoe hou jy dit? dan sê ek nee, […]
-
‘n brief van die Here af
dag 1 tot 4 Ons het saam besluit dat ons eers sal wag. Vir niemand sal sê dat die paneel die aand van 20 Oktober oor ons lot sal beslis nie. Dis eers later dat ek besef hoe betekenisvol die datum is… 20-10-2020 Woensdag-oggend een minuut oor agt sê die suster vir my ons oorplanting […]
-
die engel
haai jy daar, sê sy vir myhoe gaan dit vandag met jou?dis eers toe ek opkyk dat ek sien dis ‘n engelek loop tot teenaan haar harten praat en praat en praattoemaar, sê syek voel ook soms maar soek het juis gister gewonder wat die sin van die lewe ismeer spesifiek my lewe, maar noudat […]
-
dis ‘n proses
Ek weet nie hoe om die woorde te vind om hierdie blog te skryf nie. Ek het oor baie jare geleer om stresvolle situasies te hanteer. In my ingewande lê daar nie meer ‘n maagseer nie, daar lê ‘n boek; en tussen die blaaie lê die stories van my lewe. Toe ons in Desember 2018 […]
-
tuimeltrein
as ‘n mens ‘n storie wil skryfmoet jy weet wat jy doendaar is immers ‘n begin’n middelen ‘n eindeal wat ek nou voel is blind 19 januarie 2019God says you should stop being anxiousHe has been with you since the beginningHe is with you nowYou should surrender completelyand go into a posture of restthere is […]
-
a re~purposed life: added sunlight
stukkies uit my dagboek ek is só dankbaar vir die stiltes en dat woorde in my keel verstrik geraak het ek voel nou eers weer mens en ek weet die wagtyd is verby 6 julie 2018 ek het gisteraand vir die eerste keer van jou gedroomdaar is ‘n sadness in my hartwaarvoor ek nog nie […]