die vyfde dag

dag een tot vier lê nog veilig in my joernaal
maar dag vyf was alleen
ek leef alleen
daarom knaag ek soms
soos 'n grotbewoner
op 'n been

nogtans vra ek op my ete
Heer
U seën
-lina spies-

3 responses to “die vyfde dag”

  1. Hierdie groepie woorde saam skets ń hele wêreldjie, Liza. Ek mis jou bietjie op ons blogs.

    Liked by 1 person

  2. Mooi fotos, so mistirieus amper…

    Liked by 1 person

  3. Toe ek gisteraand alleen-alleen aan my skaaptjoppie knaag, het ek aan hierdie inskrywing van jou gedink.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: