Tag: 2020
-
die wonderwerker
my kop draai nog in die rondte ek kan nie die omvang van wat gebeur het beskryf nie as ek my joernaal oopmaak en my pen optel slaan die woorde toe ek wil vir nou eers net hier bly hier in die Hande van die Wonderwerker 26 Desember 2020 ek het haar drie-en-twintig dae laas…
-
die vyfde dag
dag een tot vier lê nog veilig in my joernaal maar dag vyf was alleen ek leef alleen daarom knaag ek soms soos ‘n grotbewoner op ‘n been nogtans vra ek op my ete Heer U seën -lina spies-