Tag: alleen
-
die vyfde dag
dag een tot vier lê nog veilig in my joernaal maar dag vyf was alleen ek leef alleen daarom knaag ek soms soos ‘n grotbewoner op ‘n been nogtans vra ek op my ete Heer U seën -lina spies-
-
my camino droom
11 April 2017 ek leer baie oor myself met hierdie gelopery en die mense wat nou en dan langs my loop óp voor my om die pad aan te dui te encourage uit te daag en dié wat agterna loop om seer te verwerk en soms te praat maar as ek alleen loop dan leer…