Tag: hart
-
die vyfde dag
dag een tot vier lê nog veilig in my joernaal maar dag vyf was alleen ek leef alleen daarom knaag ek soms soos ‘n grotbewoner op ‘n been nogtans vra ek op my ete Heer U seën -lina spies-
-
memory lane
14 Mei 2017 ek het vandag al langs die kus afgery ‘n trip down memory lane mtwalumi hibberdene scottbury volume 1: 1978 ~ 1981 margate ek onthou hoe kwaai my pa was en jy was vies omdat ek nie club toe kon gaan nie ma het besluit jy is nie goed vir my…
-
blydskap
ek weet nie hoe gratitude gebore word nie dalk is dit omdat jy jou hande oopmaak in hulle leegheid dat jou hart skalks uit desperaatheid die horison begin fynkam tot jy iets soos ‘n spikkel sien aankom dan vou jou hart oop om te ontvang dít wat die lewe jou onvoorwaardelik bied van daardie…