Tag: ouma
-
markdag
Dis so bietjie van ‘n girls uitstappie. Ons koop vars groente en vrugte vir die week en eet roomys! Die stalletjies word die dag vantevore opgeslaan en die middag na die mark opgeruim. Een Philippine peso is gelykstaande aan 34c, so ek ly soms nog bietjie aan skok as ‘n ons duisend pesos aan vrugte…
-
Philippines
So word die trip na die Philippines ‘n werklikheid en hierdie is my uitsig. Die eerste been sluit ‘n vlug in na Dubai wat 8hr 19min geduur het. My oorstaan op Dubai was drie ure en toe neem ek die vlug na Manila wat 9hr 15min lank was. Ek was buite myself toe ek vir…
-
hallo ma, ons is nou drie
it is such a grand thing to be a mother of a mother that’s why the world calls her a grandmother jou pa en ma het my lankal laat weeten ek moes jou snoesigweligin my hart laat groeiek het die dae getelwat later wekeen nou maande geword hethoe kan my hart jou langer omsluit? jy…